accommodation

Udolpho Jeugplaas

Vaal River, South Africa

About Udolpho Jeugplaas

Kry die gejaagde stadslewe jou onder? Het jy ’n blaaskans nodig, maar Jan-tuisbly se begroting hou jou terug? Ontspan en volg die wandelpad, al langs die N1-roete af na die stille waters van Udolpho Jeugplaas, geleë net buite Parys op die oewer van die Vaalrivier. Verskeie bekostigbare verblyfopsies verseker dat Udolpho in elkeen se behoeftes kan voldoen, van ’n familie saamtrek met ’n ware plaasatmosfeer tot ’n romantiese naweek net vir twee. Die vriendelike gasvryheid van ons behulpsame personeel sal besoekers vinnig soos vriende laat voel. Buiten die visvanggeriewe, swembad, piekniekfasiliteite en nog vele meer is daar verskeie ander aktiwiteite in die nabye omgewing waarvan Cara Lodge se leeu- en dierepark ’n hoogtepunt is. Oewerverblyf bestaan tans uit vier eenslaapkamerwoonstelle en twee gastehuise wat onderskeidelik ses en tien mense kan akkomodeer. Udolhpo-oord beskik oor sewe chalets wat elk vyf mense kan akkomodeer asook slaapsale vir groepe en die ou plaashuis wat as selfsorg gastehuis gebruik kan word.

Barbeque Facilities
Communal Dining
Conference Centre
Malaria Free
Meal on Request
Pool
Secure Parking
TV Room
On Site
Bird Watching
Boating
Canoeing
Catch-and-release Fishing
Cycling
Fishing
Kayaking
Mini Golf
Walks (Self Guided)
Off Site
Adrenaline Activities
Art Galleries
Bird Watching
Boat Cruises
Boating
Canoeing
Catch-and-release Fishing
Child Friendly Activities
Cultural Tours
Fishing
Fly Fishing
Game Viewing
General Sightseeing
Golf
Hiking
Hot Air Ballooning
Kayaking / Paddling
Mini Golf
Mountain Biking
Quad Biking
River Cruises
Rock Climbing
Scenic Flights
Walks (Guided)
Walks (Self Guided)
Water Skiing
Wine Tasting

Accommodation Options

Chalet

2 slaapkamers, 5 persone – (4 volwassenes, 1 of 2 kinders)

Woonstel

Dubbelbed met en-suite badkamer, eie kombuis asook eie braaigerief. Geen kinders

Slaapsaal

Oop slaapsaal met 16 beddens.

Gastehuis

'n Keuse van drie gastehuise is beskikbaar.

Opsie 1: Die ou plaashuis wat tans ingerig is as 'n selfsorg gastehuis met 4 slaapkamers.

Opsie 2 & 3: Rivieroewerverblyf wat tans ingerig is as selfsorg gastehuise met alternatiewelik 4 en 3 slaapkamers elk.

Karavaanstaanplek

Uitgemerkte karavaanstaanplek op Udolpho Jeugplaas.

Tentstaanplek Krag

Tentstaanplek soos aangedui op Udolpho Jeugplaas.

Oornagkamer

Oornagkamer met twee enkelbeddens en 'n badkamer.

Tentstaanplek Nie Krag

Tentstaanplek soos aangedui op Udolpho Jeugplaas

Standard Room Amenities
Cooking Equipment
Cooking Facilities
Detached Private Bathroom
Electrical Outlets
En-Suite
Fridge
Heater
Satellite / Cable Television
Shower
Tea / Coffee
Television

Experience Udolpho Jeugplaas

We specialize in crafting bespoke itineraries. Want to include Udolpho Jeugplaas in your dream African holiday?