About Die Heks se Huis
Die Heks se Huis bestaan uit vyf kothuise.
- Die Heks se Huis : Luna is die ou "carriage house" wat omskep is in 'n kothuis wat 4 persone kan slaap. Die kothuis het sy eie tuin met 'n vuurpit en braaigeriewe. Binne is 'n badkamer / kombuis / sit eetkamer met 'n heerlike kaggel en op met die trappe is 'n loft slaapkamer wat 4 enkel beddens het.
- Die Heks se Huis : Artemis / Hecate / Cerridwen / Gaea
Hierdie vier studio kothuise kan elkeen 2 persone slaap. Elke kothuis het sy eie vuurpit buite, veilige parkering, 'n badkamer, sitarea met 'n lekker binne kaggel, klein kombuis, eetarea. Twee van die kothuise is hotelstyl opgestel elkeen met twee driekwart beddens
Off Site
Accommodation Options
Die Heks se Huis : Luna
Die Heks se Huis : Artemis
Die Heks se Huis : Hecate
Die Heks se Huis : Gaea
Die Heks se Huis : Cerridwen
Die Heks se Huis : Freyja
Die Heks se Huis : Panacea
Die Heks se Huis : Astraea
Die Heks se Huis : Magec
Standard Room Amenities
Experience Die Heks se Huis
We specialize in crafting bespoke itineraries. Want to include Die Heks se Huis in your dream African holiday?